Die Is 'n skatkis van die nuutste kaarte en digitale hulpbronne en voldoen boonop aan al die KABV-vereistes vir Geografie vir Graad 10-12. Hierdie interaktiewe digitale atlas gee leerders die geleentheid om te kyk, luister, speel en verken - daarIs talle interaktiewe kaarte, KABV-Geografietemas propvol animasie en skyfievertonings, asook videos oor kaartvaardighede en GIS.
Sprache
Verlagsort
Maße
Gewicht
ISBN-13
978-0-19-072387-3 (9780190723873)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation