Nog meer bekende Bybelverhale en stories vir kinders! Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. 'n QR kode word in die boek ingesluit wat lesers gratis toegang bied tot die skrywer se liedjieopnames. Kleuters kan na die liedjies luister terwyl hulle na die illustrasies kyk en die stories lees. Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoe en die ontwikkeling van 'n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die skep van hierdie publikasie. Deurgaans word Bybelse waardes deur die teks en illustrasies beklemtoon. Gebruik die illustrasies om gesprekke met jou kleuter te stimuleer. Na die Bybelverhaal is daar 'n gebed wat jy saam met jou kleuter kan bid. Kyk ook uit vir die dierevriende wat die Bybelverhaal-reis saam met die kleuter af le. Die diere help die kleuter om te onthou wat die hoofboodskap of -waarde van die verhaal is.
Reihe
Sprache
Verlagsort
Verlagsgruppe
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 5 years
Dateigröße
ISBN-13
978-0-6396-0752-8 (9780639607528)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Lori-Ann Preston lives in East-London with her husband and child. She's been writing since she was eight years old and says that she gets her inspiration from other books, TV and movies but also from listening to, talking to and watching other people. She has won a Golden Boabab for Early Chapter Prize for her book The Ama-zings!, as well as the South African Writer's Circle award for New Writer of the Year.