Ontdek die betowerende wereld van limericke saam met Philip de Vos en Piet Grobler in hierdie splinternuwe bundel! Laat jou verbeelding bokspring terwyl jy deur die kleurryke bladsye blaai wat vol grappige, soms tong-in-die-kies avonture en vrolike verse is.
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 11 to 13 years
Dateigröße
ISBN-13
978-0-637-00647-7 (9780637006477)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Philip de Vos is 'n oud-onderwyser, oud-operasanger, fotograaf en skrywer van
Afrikaanse en Engelse gedigte en kinder- en jeugverhale. Hy is veral bekend vir
sy ligte rympies asook limerieke. Verder is hy ook 'n rymvertaler en skrywer en
radio-aanbieder van reekse oor klassieke komponiste.""Piet Grobler is 'n bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer, kunstenaar en illustreerder.
Grobler ontvang verskeie nasionale en internasionale toekennings vir
sy werk. Hy het reeds meer as sewentig boeke geillustreer.