Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet ... * sonsondergange op Mars is blou? * daar is 'n sebra met kolle in plaas van strepe? * dat aliens dalk regtig bestaan? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier "klein boeke" leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
Reihe
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 7 to 9 years
ISBN-13
978-0-6396-0257-8 (9780639602578)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwereld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, en hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en Offers vir die vliee wen 2019 se kompetisie.