Klein boekies, maar hope pret!Ken jy die antwoord op die volgende?* Sweet 'n mens as jy swem?* Watse klere kan jou doodmaak?* Watter bordspeletjie het gevangenes tydens 'n oorlog help ontsnap?Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier "klein boeke" leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
Reihe
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 7 to 9 years
Dateigröße
ISBN-13
978-1-77635-399-6 (9781776353996)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwereld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, en hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en Offers vir die vliee wen 2019 se kompetisie.