Hierdie reeks bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime, een bevat katastrofiese kattekwaad en een bevat reuserekords. Die reeks is geskryf en geillustreer deur Fanie Viljoen.
Reihe
Sprache
Verlagsort
Verlagsgruppe
Penguin Random House South Africa
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 7 to 9 years
ISBN-13
978-0-7993-9579-2 (9780799395792)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwereld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, en hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en Offers vir die vliee wen 2019 se kompetisie.