Met dekades se ervaring in die geestelike- en jeugbediening en 'n hele paar jeugverhale agter sy naam skryf Jan Vermeulen hierdie insiggewende, Bybelse gids vir tieners. GOM vir jou stukkende wereld bevat 5 belangrike Bybelse waarhede wat tieners kan bekwaam om: Die kernboodskap van die Bybel beter te verstaan. Antwoorde op hul geestelike vrae te vind. Beter lewenskeuses te maak. In die stukkende wereld waarin ons lewe ervaar baie mense trauma en verwarring. Hierdie gids gee tieners die hulpmiddels wat hulle nodig het om hul wereld weer heel te maak. Hierdie boek bevat antwoorde op belangrike vrae, ruimte vir self-refleksie en vrae om die leser verder te laat dink en antwoorde in die Bybel te soek. Dit alles maak hierdie boek ideaal vir alleen gebruik vir 'n tiener,
Sprache
Verlagsort
Verlagsgruppe
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 13 years
Dateigröße
ISBN-13
978-1-77635-396-5 (9781776353965)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Jan Vermeulen is in Bethanie in die suide van Namibie gebore. In 2015 wen hy die LAPA Jeugromankompetisie met sy boek Asem, wat ook deur die internasionale kinderboekliggaam IBBY as ereboek aangewys word. In 2017 is hy naaswenner van die Sanlamprys vir Jeuglektuur met Soen, en in 2018 wen hy LAPA se jeugromankompetisie die tweede keer in 'n ry met Oopmond. Jan en sy vrou, Diana, woon in die Oos-Kaap.