Verveel jou gewone skoolhandboeke jou? Maar is jy nuuskierig en wonder jy hoe die wereld rondom jou werk? Dan is hierdie die boek vir jou! Len, Lara en Leon is die nuuskierigste kinders op aarde. Hulle vra gedurig vrae en wonder hoekom dinge werk soos dit werk. Hulle doen eksperimente en leer baie oor lugdruk, swaartekrag en energie. Hulle doen dit lag-lag, want hulle kan nie help om mekaar poetse te bak soos hulle speel-speel slim word nie
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 9 to 11 years
Dateigröße
ISBN-13
978-0-6396-0808-2 (9780639608082)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Maritha Snyman word allerwee as een van die grootste kinderboekkenners in Afrikaans beskou, en sy het veral bekendheid verwerf danksy haar leserstudies op die gebied. Sy is die skrywer van topverkoper-kinderboeke soos die Liewe Lawwe Lagboek-reeks, 'n Annerste ABC-boek vir aspatatte, en verskeie titels in die Reenboogrant-reeks.