Nicole Seabrook wou haar eie, natuurlike produkte met 'n persoonlike stempel ontwikkel nadat sy as aromaterapie-student 'n werkswinkel vir natuurlike produkte bygewoon het. Haar doel om glad nie meer chemiese produkte in haar huis te gebruik nie was nogals uitdagend aangesien dit aanvanklik moeilik was om sekere bestanddele in Suid-Afrika te kry. Soos wat verbruikers egter meer bewus geraak het van giftige chemikaliee in huishoudelike skoonmaakmiddels en meer vervaardigers van skoonheidsmiddels natuurbewus geraak het, het hierdie bestanddele geredelik beskikbaar geraak in gespesialiseerde gesondheidswinkels en apteke. Nicole het die behoefte aan 'n boek , wat vir lesers wys hoe om hierdie produkte tuis, op 'n bekostigbare, maklike wyse te maak, identifiseer.
Sprache
Verlagsort
Verlagsgruppe
Penguin Random House South Africa
Dateigröße
ISBN-13
978-1-4323-0300-6 (9781432303006)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Nicole Seabrook is a qualified Therapeutic Aromatherapist, and has been working in the health and beauty industry since 2001. She runs her own salon in the northern suburbs of Cape Town, where she also offers basic aromatherapy, natural product and soapmaking workshops. Nicole has her own natural product range under the Natures Way Wellness brand and supplies aromatherapy, natural-based products to spas in the Western Cape. Nicole Seabrook is 'n gekwalifiseerde aromaterapeut en werk sedert 2001 in die gesondheids- en skoonheidsindustrie. Sy bedryf haar eie salon vanuit die noordelike voorstede van Kaapstad, waar sy ook werkswinkels vir basiese aromaterapie, natuurlike produkte en die maak van seep aanbied. Nicole het haar eie reeks vir natuurlike produkte, Nature's Way Wellness, wat aromaterapie- en natuurlike produkte aan spa's in die Wes-Kaap voorsien.
Oor natuurlike velsorg; Die oorsprong van natuurlike skoonheidsmiddels en die geskiedenis van seepmaak; Aromaterapie-eteriese olies; Draerolies; Toerusting; Lyfprodukte; Hand- en voetprodukte; Haarprodukte; Badprodukte; Gesigsprodukte; Swangerskap- en bevallingsprodukte; Babaprodukte; Kinderprodukte; Seep; Huisprodukte; Eerstehulp- en medisinale produkte; Toedraai- en verpakkingsidees.