Niks opwindends gebeur ooit op Kraaipan nie. Veral nie met Martjie wat in 'n eenvoudige huisie op die plaas Rietfontein net buite die dorp bly nie.
Maar toe Bertus Botha vir Martjie uitdaag om op die Mafikeng-trein te klim en te loer wat in een van die kratte is, is dit die begin van 'n reuse-avontuur. Martjie beland pens en pootjies saam met 'n sirkusleeu op een van die trokke.
Sy leer ken die eksentrieke sirkusbase, Mister en Madame Pagel, en die ander artieste van Pagel se beroemde sirkus. Mister Pagel is die sterkste man in die wereld en druk tydens die vertonings sy kop in 'n leeu se bek. Madame Pagel ry bank toe met 'n leeu langs haar in die motor.
En Martjie-die-bywoner-se-dogter se lewe sal nooit weer dieselfde wees nie.
Hierdie opwindende verhaal is losweg geskoei op die geskiedenis van die Pagel-sirkus, wat in die vorige eeu alombekend was in Suid-Afrika, en roep 'n vervloe era in die land se geskiedenis in herinnering. 'n Verhaal propvol aksie, avontuur ... en die tydlose bekoring van die sirkuslewe.
Sprache
Verlagsort
Verlagsgruppe
Penguin Random House South Africa
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 9 to 12 years
Dateigröße
ISBN-13
978-0-7993-8419-2 (9780799384192)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Solet Scheeres is the author of the popular Glam Divas and Klub 17 series for teens. She is widely regarded as an authority on the topic of South African children's books, and her hobbies include reading, gardening and collecting different editions of Alice in Wonderland. Before emigrating tot the Netherlands in 2004, Solet worked at the SABC, where, among other things, she presented a series of programmes focused on literacy, as well as a book insert. She was also a part-time lecturer at the University of Johannesburg. Solet says she loves books for children and teens because they have an authenticity that adult readers don't necessarily enjoy anymore.