'n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel. Selfs as 'n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog 'n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou. Die dood van hetsy 'n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem nie. Ook as ouers skei, verander 'n kind se lewe dramaties en kan sy net sulke heftige emosies beleef soos wanneer iemand sterf. Kinders is veerkragtig en kan met hulp weer hul lewens voortsit. Die boek bevat wenke, idees en 'n leesgids vir ouers, onderwysers, familie en vriende van
kinders van alle ouderdomme. Die aktiwiteite in die boek help om spelenderwys 'n ruimte vir heling vir kinders te skep. Die pragmatiese en sensitiewe raad het ook ten doel om volwassenes 'n woordeskat te gee wanneer verdriet hulle tot stilte ruk.
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Dateigröße
ISBN-13
978-1-77635-489-4 (9781776354894)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Solet Scheeres is the author of the popular Glam Divas and Klub 17 series for teens. She is widely regarded as an authority on the topic of South African children's books, and her hobbies include reading, gardening and collecting different editions of Alice in Wonderland. Before emigrating tot the Netherlands in 2004, Solet worked at the SABC, where, among other things, she presented a series of programmes focused on literacy, as well as a book insert. She was also a part-time lecturer at the University of Johannesburg. Solet says she loves books for children and teens because they have an authenticity that adult readers don't necessarily enjoy anymore.