Ontmoet Lisa Liefbesie, 'n pragtige liewenheersbesie met bloedrooi vlerkies en helder swart kolle. Sy is geliefd deur al die diere op die groot plaas waar sy woon. Maar op haar verjaarsdag gebeur iets skrikwekkends - haar mooi kolletjies verdwyn spoorloos! Volg Lisa op 'n opwindende avontuur terwyl sy soek vir haar kolle. Ontmoet vriende soos Kollehond, Bessie die Frieskoei, en Takelane Tarentaal, wat almal probeer help om die raaisel op te los. Sal Lisa haar kolletjies vind voordat haar verjaarsdagpartytjie verby is?
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 5 to 7 years
Dateigröße
ISBN-13
978-0-637-00641-5 (9780637006415)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Riana Scheepers het verskeie topverkopers op haar naam in Suid-Afrika en 'n gevestigde profiel as koerant- en tydskrifrubriekskrywer. Riana se werk word deur 'n wye verskeidenheid lesers geniet en
waardeer.