'n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. Ideaal vir die laerskool vir EERSTE ADDISIONELE TAAL graad 4 tot 7!In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerle Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen ... en nog meer!Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. 'n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 9 to 11 years
Dateigröße
ISBN-13
978-1-77635-434-4 (9781776354344)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Marieta Nel, 'n voormalige onderwyseres, is 'n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding op skoolvlak. Sy het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf en is die medesamesteller van die gewilde kortverhaalbundels Sweef, Skreeu en Die Perfekte Brander en Tyd is 'n b**ksem.