Hoe moet jy 'n gedig in die klas aanbied? Hoe leer jy gedigteterme vir die leerders en wat as die regte terme? Ek het gedigte vir drie grade nodig - waar kry ek dit? Hoe moet ek leerders vir die Eisteddfod voorberei? Hoe leer ek my leerders om gedigte te skryf? Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om 'n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander vakke te inkorporeer, hoe verskillende digvorme lyk en die belangrikste - hoe om dit alles speel-speel te doen, want gedigte is pret! Daar is selfs 'n paar gedigte wat vir kore getoonset is.
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 9 to 11 years
Dateigröße
ISBN-13
978-0-637-00571-5 (9780637005715)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Rolien Viljoen hou tans skool by Laerskool Koue Bokkeveld en onderrig vir meer as 18 jaar Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele taal vir graad 4-7. Sy skryf al vir jare artikels vir die Klasgids. Sy is een van die medeskrywers vir Aktiwtietsboek: Die Kein boek van reeks en Werkboek: Op my Planeet wat onlangs verskyn het.