Hierdie langverwagte derde uitgawe van 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van hierdie boek: Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag; spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte; eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar; 'n aparte 'Kyk uit vir' blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer; hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan. Verkoopspunte: 'n Gids oor alle gevaarlike en algemene slange in Suider-Afrika; praktiese noodhulp vir slangbyt; gepak met volkleur beelde; ikone, kaarte en bondige teks maak identifikasie maklik.
Auflage
Sprache
Verlagsort
Verlagsgruppe
Penguin Random House South Africa
Dateigröße
ISBN-13
978-1-77584-752-6 (9781775847526)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Johan Marais is een van Afrika se voorste reptielkundiges en -fotograwe. Hy maak 'n aansienlike bydrae tot reptielbewaring en het alreeds heelwat boeke en artikels oor die onderwerp geskryf. Marais is hoof uitvoerende beampte van die African Snakebite Institute en tree op as raadgewer vir hospitale en klinieke dwarsoor Afrika oor slange en slangbyte. Hy bied ook 'n verskeidenheid kursusse van bewusmaking oor en hantering van slange aan.