'n Werkboek gebaseer op rympies van Jaco Jacobs se Op my planeet. Rympies word gebruik as teks vir begripsvrae, tematiese gesprekspunte en prettige mondeling- en skryfaktiwiteite. Daar is spasie vir leerders om antwoorde in te skryf wat dit ideaal maak as 'n alles-in-een-werkboek.
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Grundschule und weiterführende Schule
Interest Age: From 9 to 11 years
Dateigröße
ISBN-13
978-0-637-00352-0 (9780637003520)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Rolien Viljoen is 'n ou bekende vir Klasgids-lesers met haar kreatiewe benadering tot take en toetse. Sy hou tans skool by Laerskool Koue Bokkeveld en onderrig vir meer as 18 jaar Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele taal vir graad 4-7.