Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog - 'n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle 'n kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe golwe, stormagtige winterweer en selfs 'n aktiewe vulkaan trotseer.
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 5 to 7 years
Dateigröße
ISBN-13
978-0-637-00637-8 (9780637006378)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Riaan Manser se opkoms tot prominensie het begin met die ongelooflike
wereld-eerste reis per fiets, reg rondom die Afrika-kontinent. Dit het hom presies twee jaar, twee maande en vyftien dae geneem, alleen en sonder. Martinus van Tee is 'n spotprenttekenaar, skilder en illustreerder. Hy spesialiseer in humoristiese illustrasie, en lewendige karikature, en werk in digitale en tradisionele media hulp het hy 'n verbysterende 34 500 kilometer deur 34 verskillende lande getrap, waarvan sommige as die gevaarlikste en mees onherbergsame
plekke in die wereld gereken word . Manser se prestasie het aan hom die titel "Out There Adventurer of the Year 2006" besorg en sy eerste boek,"Around Africa on my Bicycle", het 'n blitsverkoper geword en geniet steeds groot sukses.