Kan 'n ongewone stokperdjie jou span se rugbytoer red? Hoe ver sal jy gaan om seker te maak jy het genoeg tyd vir soveel sportsoorte as moontlik? Kan 'n klomp vrot perskes die begin van 'n cool nuwe sportsoort wees? Hierdie boek bevat 7 sportstories wat jou tone sal laat omkrul van lekkerkry! Ander boeke in die reeks is Vroteier: 7 stink stories, Boeliebief: 7 snaakse stories, Nagmusiek: 7 spokerige stories en Wurmpastei: 7 slymerige stories.
Sprache
Verlagsort
Verlagsgruppe
Pan Macmillan South Africa
Zielgruppe
Für Kinder
Für Grundschule und weiterführende Schule
US School Grade: From Fourth Grade to Eleventh Grade, Reading Age: From 9 to 16 years, Interest Age: From 9 to 16 years
Produkt-Hinweis
Dateigröße
ISBN-13
978-1-77999-081-5 (9781779990815)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 270 boeke vir kinders en meer as twee miljoen kopiee van sy boeke is reeds verkoop. Hy spog met 47 bekronings vir sy werk en van sy boeke is vertaal in Engels, Nederlands, Italiaans en Portugees. Twee van sy boeke is tot films verwerk. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogters, Mia en Emma, drie honde, 'n kat en 'n troetelluislang.