Die GROOTSTE versameling KLOP-KLOP-grappe NOG OOIT IN AFRIKAANS!Hierdie boek sal vir jou en jou maats maagpyn gee van die lag! Boonop bevat die boek prettige illustrasies. Dit is die perfekte aankoop om vir enige kind ure lank besig te hou!Klop-klop.Wie's daar?Kamele.Kamele wie?Kamele hare, dis amper tyd vir skool.
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 7 to 9 years
Dateigröße
ISBN-13
978-1-77635-405-4 (9781776354054)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde top-verkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners, soos Suurlemoen!, 'n Goeie dag vir boomklim, Moenie hierdie boek eet nie! en My ouma is 'n rock-ster. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories. Van Jaco se boeke is al wereldwyd in Engels gepubliseer, en ook in Nederlands, Italiaans, Spaans en Sloeweens vertaal. Onder Jaco se talle bekronings tel die Rapport/kykNET-prys, die Tienie Hollowaymedalje, die Alba Bouwerprys, die Elsabe Steenbergprys, die Scheepersprys, die MML-letterkundeprys en 34 ATKV-Kinderboektoekennings, en 'n SALA-prys sowel as 'n benoeming vir die beroemde Britse Carnegie-medalje. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy twee dogters, Mia en Emma, drie honde, 'n kat en 'n troetel-luislang.