'n Aktiwiteitsboek met 160 bladsye propvol tawwe tongknopers, lawwe rympies, woorsoekblokke, skaterlagvrae, grappies, raaisels, idees vir poetse, 'n snaakse storie en nog baie meer! In die klaskamer, in die motor of by die huis - elke bladsy van die boek is volgeprop met prettige dinge om te doen, te ontdek, te soek en te se.
Sprache
Verlagsort
Verlagsgruppe
Pan Macmillan South Africa
Zielgruppe
Für Kinder
Reading Age: From 8 to 13 years, Interest Age: From 8 to 13 years
Dateigröße
ISBN-13
978-1-77999-068-6 (9781779990686)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Jaco Jacobs is die skrywer van meer as 260 boeke vir kinders en bykans twee miljoen kopiee van sy boeke is reeds verkoop. Hy spog met 46 bekronings vir sy werk en van sy boeke is vertaal in Engels, Nederlands, Italiaans en Portugees. Twee van sy boeke is tot films verwerk. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy dogters, Mia en Emma, drie honde, 'n kat en 'n troetelluislang.