Is jy 'n nuuskierige agie wat wil weet of dinosourusse ooit gekloon sal word? Het jy al gewonder hoekom kruisies soene simboliseer? Of waarom mans vandag nog dasse dra? Die legendariese opvoedkundige Riette Hugo het vir RSG antwoorde op die vrae, en nog vele meer, saamgestel. Vrae en feite vir nuuskierige agies #2 is propvol inligting, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme.
Sprache
Verlagsort
Verlagsgruppe
Penguin Random House South Africa
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 8 to 14 years
Dateigröße
ISBN-13
978-1-77609-394-6 (9781776093946)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Riette Hugo is 'n veteraan in die veld van opvoedkunde en 'n gerespekteerde eksaminator. Sy was vir 48 jaar onderwyser en het verskeie taalhandboeke en studiegidse geskryf. Van kleins af kon sy nie genoeg kry van interessante stories oor ons leefwereld nie.