Hierdie topverkoper bied bestuurderslisensiekandidate weereens 'n grondige kennis van alles wat hulle moet weet om hulle vir hul leerlinglisensie- en K53-bestuurstoetse voor te berei. Die teks is hersien en bygewerk om veranderinge in verkeerswetgewing en die praktiese vereistes vir die amptelike K53 Defensiefbestuurstelsel in te sluit. Hierdie goed uiteengesitte, gebruikersvriendelike boek kombineer al die elemente wat nodig is om die skriftelike toets, terreintoets en padtoets vir motorvoertuie, motorfietse en swaarvoertuie te slaag, en is die enigste handleiding wat al die padreels illustreer. Die teks, illustrasies en selftoetsing is as 'n geheel ontwerp om die leerproses vas te le en dit makliker te maak om jou leerlinglisensie- of rybewystoets die eerste keer te slaag.
Auflage
Sprache
Verlagsort
Verlagsgruppe
Penguin Random House South Africa
Dateigröße
ISBN-13
978-1-4323-0410-2 (9781432304102)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Clive Gibson is a graduate in Industrial Psychology and Business Economics, the author of 22 published titles, including Pass Your Learner's Easily and The Secrets of Successful Selling. He runs a consultancy as a trainer and motivational speaker and is a