Hierdie memoir gee die leser 'n blik op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans. Brink se verstommende erudisie, sy belesenheid in verskeie tale, sy sterk politieke oortuigings, is alles dinge wat die leser sal bybly, saam met komiese en deerniswekkende momente uit sy jeug en sy heel persoonlike lewe.
Auflage
Sprache
Verlagsort
ISBN-13
978-0-7981-5417-8 (9780798154178)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation