Uit die mond van familie, vriende, kollegas en spelers spruit 'n huldeblyk oor die legende Dok Craven. Hierdie storiebundel bied 'n blik op die humoristiese, "bedonnerde" man en sy bondgenoot Bliksem deur die oë van JannieEngelbrecht, Dawie Snyman, Jan Boland Coetzee, Divan Serfontein, Carel en Morné du Plessis en meer. Dok was 'n rugby-meesterbrein, strateeg en vegter vir sport. Hy het gemeenskappe versoen en bande gesmee hierdeur.
Sprache
Verlagsort
Verlagsgruppe
Dateigröße
ISBN-13
978-1-928314-86-8 (9781928314868)
Schweitzer Klassifikation