Ontdek die betowerende wereld van limericke saam met Philip de Vos en Piet Grobler in hierdie splinternuwe bundel! Laat jou verbeelding bokspring terwyljy deur die kleurryke bladsye blaai wat vol grappige, soms tong-in-die-kiesavonture en vrolike verse is. Philip de Vos leer in die voorwoord vir lesers wat presies 'n limerick is, hoe ditrym, en die spesifieke ritme wat elke limerick so uniek maak. Met eiesoortige, kleurryke illustrasies deur Piet Grobler is daar iets vir elke leser om te geniet. Die tantes van Atlantis is 'n boek wat oud en jonk nie net sal laat glimlag nie, maar ook laat besef hoe vermaaklik limericke kan wees. Hierdie boek is 'n feesvir almal wat hou van lag en lees!
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 11 to 13 years
Maße
Höhe: 280 mm
Breite: 210 mm
Dicke: 7 mm
Gewicht
ISBN-13
978-0-637-00646-0 (9780637006460)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Philip de Vos is 'n oud-onderwyser, oud-operasanger, fotograaf en skrywer van
Afrikaanse en Engelse gedigte en kinder- en jeugverhale. Hy is veral bekend vir
sy ligte rympies asook limerieke. Verder is hy ook 'n rymvertaler en skrywer en
radio-aanbieder van reekse oor klassieke komponiste.""Piet Grobler is 'n bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer, kunstenaar en illustreerder.
Grobler ontvang verskeie nasionale en internasionale toekennings vir
sy werk. Hy het reeds meer as sewentig boeke geillustreer.