DIE BOEK
Alten die akkedis met sewe sterte is 'n storie van vriendskap en avontuur. Alten, 'n akkedis met die merkwaardige vermoe om sy stert te verloor en weer te laat groei, vind homself in 'n tuin vol gevare.
Wanneer sy vriend Frida, die verkleurmannetjie, in die moeilikheid beland, moet Alten sy moed bymekaar skraap om haar te red. Saam droom hulle van 'n plek waar hulle veilig kan wees, weg van die bedreigings van die menslike wereld. Ontdek hoe Alten se unieketalent hom help om die dag te red en leer meer oor die wonderlikeverdedigingsmeganismes van akkedisse. 'n Verhaal vol humor,spanning en die krag van ware vriendskap.
THE BOOK
Alten the lizard with seven tails is a captivating tale of friendship and adventure. Alten, a lizard with the remarkable ability to lose his tail and regrow it, finds himself in a garden full of dangers. When his friend Frida, the chameleon, gets into trouble, Alten must muster his courage to save her. Together, they dream of a place where they can be safe, away from the threats of the human world. Discover how Alten's unique talent helps him save the day and learn more about the wonderful defense mechanisms of lizards. A story full of humour,
suspense, and the power of true friendship.
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 5 to 7 years
Maße
Höhe: 280 mm
Breite: 210 mm
Dicke: 5 mm
ISBN-13
978-0-637-00826-6 (9780637008266)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
DIE SKRYWER EN ILLUSTREERDER
Riana Scheepers het verskeie topverkopers op haar naam in Suid-Afrika en 'n gevestigde profiel as koerant- en tydskrifrubriekskrywer. Riana se werk word deur 'n wye verskeidenheid lesers geniet en waardeer.
Elsabe EbersOEhn vind inspirasie in die natuur. Sy het 'n passie virkinders, lees, kennis en om tyd saam met haar seuns te spandeer.
THE AUTHOR AND ILLUSTRATOR
Riana Scheepers has got several best-sellers to her name in South Africa and an established profile as newspaper and magazine column writer. Riana's work is enjoyed and appreciated by a wide variety of
readers.
Elsabe EbersOEhn finds inspiration in nature. She has a passion for children, reading, knowledge and spending time with her sons.