Gesonde belangstelling of totale verslawing? Wat maak dat soveel Afrikaanse mans (en vroue) heeltemal rugbymal is? In die titel verduidelik oud-Springbokke, rugbyjoernaliste en gewone ondersteuners waarom hulle so versot is op die spel. Sommige vertel van waardevolle lewenslesse wat hulle op en van die veld af geleer het, terwyl ander nostalgies raak oor onvergeetlike momente in Springbok-rugby. Alles word gedek: van raserige ma's langs hoerskoolrugbyvelde tot die uitwerking op 'n man se selfbeeld as sy span alweer verloor. Van die skrywers sluit in: Wynand Claassen, (vrou van Springbok-kaptein Corne Krige), deur Louis de Villiers (Rapport-rugbyjoernalis), Gert van der Westhuizen (Sportredakteur van Beeld), Leon-Ben Lamprecht (Weg-joernalis).
Sprache
Verlagsort
Maße
Höhe: 213 mm
Breite: 137 mm
Gewicht
ISBN-13
978-0-624-04875-6 (9780624048756)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation