In Boerekos met 'n twist gee Annelien 'n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma en oumagrootjie gemaak het. Die 140 familieresepte vir soppe, souse, groente-, vleis- en nageregte en gebak en spenstreffers is getoets, bevat g'n vreemde bestanddele nie en sit die "resep-met-'n-les"-konsep voort wat haar gelyknamige blog en Facebookblad so 'n sosialemediasukses maak. Boerekos met 'n twist kan beskryf word as 'n kompakte 21ste-eeuse Kook en Geniet vir besige mense.
Sprache
Verlagsort
Produkt-Hinweis
Maße
Höhe: 270 mm
Breite: 210 mm
Dicke: 15 mm
Gewicht
ISBN-13
978-0-7981-7500-5 (9780798175005)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Annelien Pienaar, 'n voedselwetenskaplike, en haar man, Hanru, is pekanneutboere en eienaars van die gasteplaas Bos-en-Berg by Skeerpoort (naby Hartbeespoort) van waar sy haar kookskool en haar trefferblog, BoereKosTwist, bedryf.