"Het jy geweet ...?"Die beste manier om jouself uit te daag en pret te he is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan!In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 11 to 15 years
Maße
Höhe: 280 mm
Breite: 210 mm
Gewicht
ISBN-13
978-1-77635-469-6 (9781776354696)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Tumi K. Steyn het van kleins af geteken en prenteboeke versamel. Haar illustrasieloopbaan het begin toe sy op die ouderdom van 18 haar eerste boek vir 'n oorsese skrywer geillustreer het. In 2013 het sy vir die plaaslike mark begin illustreer. Sommige boeke waaraan sy gewerk het, sluit in Die dag toe die draak kom deur Fanie Viljoen, Jaco Jacobs se Minki-reeks, en verskeie opvoedkundige publikasies soos Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika deur Engela Duvenage. Tumi woon in Johannesburg waar sy met verskillende vorms van kuns en kunsvlyt eksperimenteer, stapels boeke lees, en haar katte vermaak.