In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool! Die beste manier om jouself uit te daag is deur hierdie boek te koop. Jy is gewaarborg om vir ure die lekkerste pret te he!
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 10 to 11 years
Maße
Höhe: 280 mm
Breite: 210 mm
Dicke: 6 mm
Gewicht
ISBN-13
978-0-637-00462-6 (9780637004626)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Heidri Mittendorf was 10 jaar lank in die onderwys en het onder meer geografie en bedryfsekonomie gegee aan hoerskoolleerders. In 2006 het sy die onderwys verlaat en haar heeltyds toegespits op die opstel van blokraaie en woordspeletjies. Heidri is mede-opsteller van die uiters gewilde Beste blokraai-boeke uit die LAPA-stal.