'n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van 'n slangbyt. Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto's help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, wat die leser lewensbelangrike noodhulpinligting gee. Slange en slangbyt in Suider-Afrika is helder, prakties, maklik om te gebruik en van onskatbare waarde vir almal wat van die buitelewe hou.
Auflage
Sprache
Verlagsort
Verlagsgruppe
Penguin Random House South Africa
Maße
Höhe: 210 mm
Breite: 148 mm
Gewicht
ISBN-13
978-1-77584-024-4 (9781775840244)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Johan Marais is 'n entrepreneur, natuurkenner en fotograaf wat die afgelope 35 jaar aansienlik tot reptielbewaring bygedra het. Hy is die skrywer van verskeie boeke, waaronder die topverkoper, 'n volledige gids tot die slange van Suider-Afrika, en bestuur die Afrika slangbytinstituut. Hy bestee die meeste van sy tyd aan toeligting oor reptiele en om slangbewustheid by die publiek te kweek, ook hoe om slange veilig te hanteer.