Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Le op 'n baal, sit agterstevoor op 'n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi 'n kombersie oop onder 'n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk met interessante feite oor plaasdiere en volg op die gewilde Rooimiere-in-die-broek idioom-inkleurboek.
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Kinder
Interest Age: From 5 to 7 years
Maße
Höhe: 280 mm
Breite: 210 mm
Gewicht
ISBN-13
978-1-77635-346-0 (9781776353460)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Wendy Maartens het grootgeword op Worcester, waarna sy op George skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy woon tans op Melkbosstrand. Wendy is veral bekend vir haar hervertellings waarin sy nuwe lewe in bekende en geliefde verhale blaas en die klassieke stories vir jong lesers toeganklik maak. Sy is die skrywer en samesteller van boeke soos Sprokies en ander gunsteling-stories, Die mooiste dierestories, Eendag op 'n reendag, Vertel vir my 'n storie, Waarom Kameelperd se nek so lank is en ander dierestories, en Towertapyt.