Die Klasgids (Laerskool) is 'n Afrikaans vaktydskrif vir enige iemand wat belang het by Afrikaans in die klaskamer van Graad 1-7. Dit dien as ondersteunende en verrykende materiaal vir onderwysers, leerders, mense wat Afrikaans ekstra klasse aanbied, onderwysstudente, ensovoorts.
Die inhoud van die Klasgids behels artikels geskik vir beide Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en daar word gepoog om al die aspekte van die leerplan (soos in die KABV aangedui) te dek: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied, Taalstrukture en -konvensies.
Onderwysers van alle kurrikulums kan die Klasgids gebruik: staatskole, IEB-skole, tuisskole. Die inhoud is van so 'n aard dat dit aangepas kan word en as verryking en ekstra oefening kan dien.
Reihe
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Grundschule und weiterführende Schule
Interest Age: From 7 to 12 years
Maße
Höhe: 275 mm
Breite: 210 mm
Dicke: 4 mm
ISBN-13
978-0-637-00700-9 (9780637007009)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Die artikels word deur onderwysers, vakadviseurs, kenners van vakgebiede en skrywers geskryf.