Selfs in stil tye loop rugbykoors hoog in Suid-Afrika. Met die Rugby-wereldbeker wat in September begin sal geesdrif ongetwyfeld nuwe hoogtes bereik. Wim van der Berg se volledig-geillustreerde geskiedenis van rugby in Suid-Afrika volg die spoor van die sport reg deur sy glorieryke verlede tot vandag. Dit begin waar die eerste rugbybal gegooi is en gaan voort met die verhaal tot met die Springbokke se fantastiese oorwinning toe hulle die eerste - en weer 'n tweede keer - die rugby-wereldbeker wen. Die skrywer kyk ook na die rol van skole- en universiteits-rugby in die ontwikkeling van talent, asook die donker dae toe Suid-Afrikaanse sportspanne nie toegelaat is om oorsee deel te neem nie. Hy bring die verhaal reg tot in die hede, met die mees onlangse ontwikkelinge wat in diepte bekyk word. Die boek vier die vreugde en die trane van 150 jaar se rugby aan die suidpunt van Afrika.
Sprache
Verlagsort
Illustrationen
Maße
Höhe: 246 mm
Breite: 198 mm
Gewicht
ISBN-13
978-0-624-05334-7 (9780624053347)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation