The History of Intimacy is die vierde bundel deur bekroonde digter Gabeba Baderoon. Hierdie gedigte beeld verskeie vorme van intimiteit en kwesbaarheid uit: die verlies van kinderlike onskuld, 'n geliefde in 'n ambulans, jong passie oor 'n mensgemaakte skeiding heen, 'n ma wat haar seun in die tronk besoek, elegiee vir 'n gerespekteerde musikant, mentor en digter, en die weerklank van ou ongeregtighede in Distrik Ses en die Kaapse Vlakte.
Sprache
Verlagsort
Maße
Höhe: 213 mm
Breite: 137 mm
Gewicht
ISBN-13
978-0-7957-0888-6 (9780795708886)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Gabeba Baderoon het Engelse letterkunde aan die Universiteit van Kaapstad studeer en in 2004 het sy haar doktorsgraad in Engels behaal oor die beeld van Islam in Suid-Afrika.