Ekstra taaloefeninge is iets wat skaars is en menige onderwyser (ouer en leerder) soek. Dit is wat die Taalwerkboek Afrikaans Huistaal Graad 10-12 ideaal maak:
Dit is 'n taalhersieningsboek vir Afrikaans Huistaal met oefeninge vir taalstrukture en -konvensies. Daar is hersieningsoefeninge van die volgende taalaspekte: woordkeuses, sinsbou, spelling, punktuasie, woordeskat-uitbreiding en kritiese taalbewustheid. Die hersieningsvrae is ook in noue samehang met die Nasionale Eksamen-vraestel 1 vir Afrikaans Huistaal (NSS en IEB) opgestel.
Hierdie boek is ideaal vir die leerder wat taalstrukture en -konvensies onder die knie wil kry en ekstra oefening wil doen. Die boek dien as aanvulling vir all taalhandboeke.
Antwoorde word op 'n QR-kode verskaf.
Sprache
Verlagsort
Zielgruppe
Für Grundschule und weiterführende Schule
Interest Age: From 15 to 17 years
Dateigröße
ISBN-13
978-0-637-00573-9 (9780637005739)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Klassifikation
Ezilda Fouche en Andrea Dednam is beide ervare onderwysers met baie jare ondervinding in die Afrikaansklaskamer. Ezilda Fouche is tans vakadviseur, en eksamenmoderator van vraestel 1. Andrea Dednam het al verskeie Klasgids-artikels geskryf.