
By fakkellig
Description
Alles über E-Books | Antworten auf Fragen rund um E-Books, Kopierschutz und Dateiformate finden Sie in unserem Info- & Hilfebereich.
David weier om hom by enige groep te skaar - hy wil alleen homself bly en met sy vriende verkeer - maar dit is nie moontlik nie en onverbiddelik beweeg omstandighede hom om tog daadwerklik die Iere te probeer help. Die uiteinde is vir David tragies en ironies: "Geen mens wat begryp nie, en ná sy dood ook geen mens wat sal weet hoe dit was nie; indien daar 'n beeld van hom bly voortbestaan, sal dit iets wees wat geen verband hou met die werklikheid nie."
By fakkellig is 'n ontroerende roman waarin die Ierse landskap, die rustige leefwyse van die adel, die verbitterde bestaan van die boerevolk en die vertwyfeling van Arthur uitgebeeld word op 'n wyse wat herinner aan Yeats se woorde van byna twee eeue later: "A terrible beauty is born".
More details
Person
In 1961 sluit hy by die Fransiskaanse Orde in Ierland aan as novise vir priesterskap, maar keer dan terug na Bloemfontein om ¿ Hoër Diploma in Biblioteekkunde te verkry. Voordat hy in 1983 finaal na Suid-Afrika terugkeer, is hy onder andere bibliotekaris in ¿ Amsterdamse biblioteek en verpleër in Glasgow, Skotland. Hy het van 1983 tot met sy aftrede in 1998 as argivaris by die Suid-Afrikaanse Biblioteek in Kaapstad gewerk. Tans woon hy op sy geboortedorp, Trompsburg. Karel is nie net bekend as romanskrywer nie, maar ook as historikus en vertaler. Hy het al drie keer die Hertzogprys vir prosa ontvang in 1971 (By Fakkellig, ¿ Lug vol helder wolke en Spiraal), 1986 (¿ Ander land) en 1995 (Hierdie lewe). Hy het die Recht Malan-prys vir niefiksie al vier keer ontvang. Sy outobiografie wat in 2002 verskyn het, is getiteld Die laaste Afrikaanse boek.
System requirements
File format: ePUB
Copy protection: Watermark-DRM (Digital Rights Management)
System requirements:
- Computer (Windows; MacOS X; Linux): Use a reading software that can process the file format ePUB: e.g., Adobe Digital Editions or FBReader – both free (see eBook Help).
- Tablet/Smartphone (Android; iOS): Before downloading, install the free app Adobe Digital Editions (see eBook Help).
- E-reader: Bookeen, Kobo, Pocketbook, Sony, Tolino and many more (not Kindle).
The file format ePUB works well for novels and non-fiction books – i.e., „flowing” text without complex layout. On an e-reader or smartphone, line and page breaks automatically adjust to fit the small displays.
This eBook uses Watermark-DRM, a „soft” copy protection. This means that there are no technical restrictions to prevent illegal distribution. However, there is a personalised watermark embedded in the eBook that can be used to identify the purchaser of the eBook in the event of misuse and to provide evidence for legal purposes.
For more information, see our eBook Help page.