
Wintersrust
Description
Alles über E-Books | Antworten auf Fragen rund um E-Books, Kopierschutz und Dateiformate finden Sie in unserem Info- & Hilfebereich.
Een familie, van Britse en Boere-afkoms, se lojaliteite word verstrengel deur die gang van geskiedenis. Transvaalse politiek en Britse imperialisme sleur hul mee in die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902. Hegte bande word op die slagvelde beproef en wanneer die formele fase van die oorlog oorgaan in 'n verskroeidaardebeleid en geurrillastryde, moet riskante keuses gemaak word. Martin de Winter, bestem om sy land die twintigste eeu binne te lei, word noodgedwonge 'n suksesvolle jong generaal terwyl verbode liefde by hom spook. Stefanie de Winter, 'n gevierde pianis, word wantrou deur die leiers aan beide kante. Lojaal aan haar familie, maar verlief op 'n Britse offisier, volg sy 'n noodlottige pad. Karel en Rudolf de Winter, tweelingbroers, verknog aan mekaar, probeer die koeël ontwyk wat hul vir altyd sal skei. James Henderson, Britse kavalleris en onverskrokke soldaat, word vasgevang deur sy lojaliteit aan sy land en sy liefde vir sy Boerefamilie. Dokter Charles Henderson is geskok deur die doelbewuste verwoesting van sy aangenome land, Transvaal, en deur die aandeel wat sy broer teen wil en dank daaraan het. Wintersrust is 'n bruisende verhaal vol hartstog en avontuur oor die individu se worsteling met magte buite sy beheer. Sommige, oorweldig deur wanhoop, oorleef nie. Ander moet ten slotte by 'n plek van vrede en vergiffenis uitkom. Ondanks woede en onreg ontdek die familie 'n mag wat sterker as oorlog is.
More details
Persons
Content
- Intro
- Titelbladsy
- Epigraaf
- Agtergrond
- Karakterlys
- Kaart: Suid-Afrika tydens die Anglo-Boereoorlog
- Proloog
- Deel Een: Die somer van 1886
- Wintersrust
- Oom Paul en tant Koba
- Die Plek van die Vuurvliegies
- Deel Twee: Die Uitlanders
- Die Uitlanders
- Die huweliksfees
- Die Stad van Goud
- Wraak en eer
- Die jagtog
- Die Plek van die Vuurvliegies
- Deel Drie: Skrif aan die muur
- Die kop swig voor die hart
- 'n Verruklik talentvolle pianis
- Indrukwekkend en glorieryk
- Die "Ballad of the Far-away Soldier"
- Oujaarsaand, 1895
- Deel Vier: Die tyd van die Fariseërs
- 'n Lewende monument
- Marthinus en sy seuns
- Stefanie se nuus
- The General en sy seun
- Die huweliksnag
- Die president se banket
- 'n Vreemde land
- Die ompad na Indië
- Dit is ons land wat julle wil hê
- 'n Rooi Septemberaand
- Die natuur se waarskuwing
- Deel Vyf: Wilde perde
- Aksie en frustrasie
- Magersfontein
- Generaal Buller se versoek
- Die voorval by die rivier
- 'n Noodlottige nag in Durban
- What and where they be
- Rose-lipt maidens and lightfoot lads
- Onder die vuurrooi maan
- Vrees en paniek
- Kaptein Theron
- Alias kaptein Patterson
- Deel Ses: Die wildernis van vertwyfeling
- 'n Nuwe manier om oorlog te maak
- Bloemfontein
- Die groot vlugtog
- 'n Sprokie
- Seisoene van die oorlog
- Deel Sewe: Verskroeide aarde
- Rustenburg-distrik
- Opskudding by die Mount Nelson
- Generaal Kitchener
- 'n Jammerlike gesig
- 'n Gevaarlike speletjie
- Die hensoppers
- Die nag toe alles verander het
- Die tweede winter
- Die grootste van die drie
- Die onsigbare vyand
- Die Ierse korporaal
- Wanhoop in die Kolonie
- Hunter se wraak
- 'n Bloedhond vir die Engelse
- Wraak is nutteloos
- Wanhoop
- Deel Agt: Die wegbreekperde
- Die laaste konsert
- 'n Fles vol bye
- Laat dit op jou hoof wees
- Die blokhuis
- Die dood kom vroeg
- Niks buiten die waarheid nie
- Dwalend
- Dagbreek van die donkerte
- Die bitter einde
- Vervulde beloftes
- Epiloog
- Oor die boek
- Oor die skrywer
- Oor die vertaler
- Kolofonbladsy
System requirements
File format: ePUB
Copy protection: Watermark-DRM (Digital Rights Management)
System requirements:
- Computer (Windows; MacOS X; Linux): Use a reading software that can process the file format ePUB: e.g., Adobe Digital Editions or FBReader – both free (see eBook Help).
- Tablet/Smartphone (Android; iOS): Before downloading, install the free app Adobe Digital Editions (see eBook Help).
- E-reader: Bookeen, Kobo, Pocketbook, Sony, Tolino and many more (not Kindle).
The file format ePUB works well for novels and non-fiction books – i.e., „flowing” text without complex layout. On an e-reader or smartphone, line and page breaks automatically adjust to fit the small displays.
This eBook uses Watermark-DRM, a „soft” copy protection. This means that there are no technical restrictions to prevent illegal distribution. However, there is a personalised watermark embedded in the eBook that can be used to identify the purchaser of the eBook in the event of misuse and to provide evidence for legal purposes.
For more information, see our eBook Help page.