
Die Reis van die Dapper Hart
Description
Alles über E-Books | Antworten auf Fragen rund um E-Books, Kopierschutz und Dateiformate finden Sie in unserem Info- & Hilfebereich.
Sedert die egskeiding voel Liaan asof sy lewe buite beheer is. Hy haat dit. Hy is vies daaroor dat hy sy hond moet weg gee en dat hy moet trek. Hy is konstant kwaad. Hy voel gereeld hartseer en sukkel om na sy ou, gelukkige self terug te keer. Stilletjies wonder hy of die egskeiding nie dalk sy skuld was nie. Hy sukkel ook met die realiteit van 'n gemengde gesin nou dat sy pa weer trou.
Emma voel onseker en alleen. Sy vrees baie dinge, onder andere dat haar ma hulle ook sal verlaat. Wanneer haar ma 'n nuwe kêrel aan hulle voorstel, voel sy oorweldig deur al die veranderinge.
Deur betekenisvolle gesprekke met betroubare volwassenes en geestelike waarhede vanuit die Bybel, begin Liaan en Emma aan te pas by die veranderinge wat die egskeiding meebring. Ten midde van trane en lag, vind hulle hoop, veerkragtigheid en aanvaardig in hierdie nuwe seisoen.
Die Reis van die Dapper Hart is geskryf vir kinders om oor hulle eie storie ten midde van 'n egskeiding te besin. Die pret aktiwiteitsblaaie, wat van die internet gelaai kan word, skep vir elke kind 'n veilige ruimte vir prosessering, probleemoplossing en refleksie op hul eie realiteit. Emosionele intelligensie word beklemtoon en die voorsiening van emosionele woordeskat laat die kind toe om die regte woorde te kies om hulself sinvol uit te druk. Deur 'n sagte, geestelik boodskap, rus die boek ook die leser toe op 'n dieper vlak.
Gemik op kinders tussen 6 en 12 jaar en kan deur families, beraders, onderwysers en gemeenskapswerkers gebruik word.
¿ Finalis in die 14de Jaarlikse VSA Indie-toekennings vir Uitmuntendheid.
More details
Persons
Content
- Hy's seker nie lief vir ons nie. Dis hoekom hy uitgetrek het
- Die dag toe ek ontplof het
- Ek is bang my mamma gaan ook weg
- Ek voel so vreeslik hartseer
- Dalk is dit my skuld dat hy weg is
- Ek wil nie ¿ nuwe pappa hê nie
- My stiefbroer bederf alles
System requirements
File format: ePUB
Copy protection: Adobe-DRM (Digital Rights Management)
System requirements:
- Computer (Windows; MacOS X; Linux): Install the free reader Adobe Digital Editions prior to download (see eBook Help).
- Tablet/smartphone (Android; iOS): Install the free app Adobe Digital Editions or the app PocketBook before downloading (see eBook Help).
- E-reader: Bookeen, Kobo, Pocketbook, Sony, Tolino and many more (not Kindle).
The file format ePub works well for novels and non-fiction books – i.e., „flowing” text without complex layout. On an e-reader or smartphone, line and page breaks automatically adjust to fit the small displays.
This eBook uses Adobe-DRM, a „hard” copy protection. If the necessary requirements are not met, unfortunately you will not be able to open the eBook. You will therefore need to prepare your reading hardware before downloading.
Please note: We strongly recommend that you authorise using your personal Adobe ID after installation of any reading software.
For more information, see our ebook Help page.