
Bewys van die hemel
Description
Alles über E-Books | Antworten auf Fragen rund um E-Books, Kopierschutz und Dateiformate finden Sie in unserem Info- & Hilfebereich.
Terwyl sy liggaam in 'n koma was, het Alexander op 'n reis tot ver buite die grense van hierdie wereld gegaan en 'n hemelse wese teegekom wat hom tot by die einders van buite-liggaamlike bestaan gelei het. Daar het hy met die goddelike oorsprong van die heelal kennis gemaak en gekommunikeer. Hierdie verhaal klink na die vergesogte en wonderbaarlike verbeeldingsvlugte van 'n skrywer van fantasieverhale. Maar dit is geen fantasie nie. Voordat Alexander sy reis ondergaan het, kon hy nie sy kennis van neurologie met geloof in die hemel, God of die siel versoen nie. Daardie afwesigheid van geloof het 'n leemte gelaat wat nie deur professionele prestasie gevul kon word nie. Vandag is hy egter 'n dokter wat glo dat ware gesondheid slegs moontlik is as ons besef dat God en die siel werklik bestaan en dat die dood nie einde van persoonlike identiteit is nie, maar net 'n oorgang. Hierdie verhaal sou merkwaardig wees ongeag met die wie dit gebeur het. Dat dit met dr Alexander gebeur het, maak dit uitsonderlik. Geen wetenskaplike of gelowige kan dit ignoreer nie. Die lees van hierdie verhaal sal jou lewe verander.
More details
System requirements
File format: ePUB
Copy protection: Adobe-DRM (Digital Rights Management)
System requirements:
- Computer (Windows; MacOS X; Linux): Install the free reader Adobe Digital Editions prior to download (see eBook Help).
- Tablet/smartphone (Android; iOS): Install the free app Adobe Digital Editions or the app PocketBook before downloading (see eBook Help).
- E-reader: Bookeen, Kobo, Pocketbook, Sony, Tolino and many more (not Kindle).
The file format ePub works well for novels and non-fiction books – i.e., „flowing” text without complex layout. On an e-reader or smartphone, line and page breaks automatically adjust to fit the small displays.
This eBook uses Adobe-DRM, a „hard” copy protection. If the necessary requirements are not met, unfortunately you will not be able to open the eBook. You will therefore need to prepare your reading hardware before downloading.
Please note: We strongly recommend that you authorise using your personal Adobe ID after installation of any reading software.
For more information, see our ebook Help page.