
Die Verkeerde Vrou
Irma Venter(Author)
Tafelberg Publishers Ltd
Published on 26. September 2022
Book
Paperback/Softback
336 pages
978-0-624-09321-3 (ISBN)
Description
Liela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en 'n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die polisie moet die media se hulp inroep om haar te vind. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos 'n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae. Kruip Liela weg of is sy gekaap? Of dalk ontvoer? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei net voor sy verdwyn het?
More details
Language
Other
Place of publication
Capetown
South Africa
Dimensions
Height: 234 mm
Width: 152 mm
Thickness: 15 mm
Weight
500 gr
ISBN-13
978-0-624-09321-3 (9780624093213)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification
Person
Irma Venter is 'n bekroonde joernalis en woon in Kaapstad. Haar spanningsromans sluit in Skoenlapper, Skrapnel, Sondebok, Skarlaken, Sirkus, Sondag, Sewe-en-veertig en Minder as niks. Sy is die eerste Suid-Afrikaanse skrywer wat internasionaal uitgegee is deur Amazon Crossing.