
Sondebok
Irma Venter(Author)
Human & Rosseau (Publisher)
Published on 10. December 2014
Book
Paperback/Softback
386 pages
978-0-7981-7033-8 (ISBN)
Description
Ranna Abramson skuil van die gereg ná die dood van drie mans na aan haar. As 'n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen hul dekmantel as joernaliste om 'n aanval op 'n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek. Dit lei hulle na 'n skokkende ontdekking - 'n nuwe leidraad oor die verdwyning van 'n talentvolle matriekmeisie ses jaar gelede.
More details
Language
Other
Product notice
Paperback (trade)
Unsewn / adhesive bound
Illustrations
Illustrations, black and white
Dimensions
Height: 216 mm
Width: 140 mm
Thickness: 23 mm
Weight
543 gr
ISBN-13
978-0-7981-7033-8 (9780798170338)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification
Person
Irma Venter is 'n joernalis by 'n mediamaatskappy in Johannesburg, waar sy in handel en nywerheid spesialiseer. Sy fokus meestal op die motorbedryf. Sy het al verskeie toekennings gekry, onder andere drie Pica-toekennings as handel- en nywerheidskrywer van die jaar. Haar eerste roman, Skoenlapper (2012), is met die ATKV-prys vir spanningslektuur bekroon. Haar tweede roman, Skrapnel, het in 2013 verskyn. Reis is haar passie, en sy het al ongeveer 30 lande besoek. Sy werk hard daaraan om die syfer so vinnig as moontlik te laat styg. Mongolië, San Francisco en Mali is nog op haar lys om te verken. Gelukkig laat haar werk haar toe om gereeld te reis. Sy hou van nuwe plekke, lughawens, woestyne, labradors, produkte wat in Suid-Afrika gemaak word, mense wat nog die moeite doen om kos te maak, lente en herfs, goeie whiskey, goeie koffie en goeie sjokolade, en nie noodwending in daardie volgorde nie.