
Sondag
Irma Venter(Author)
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Publisher)
Published on 17. September 2018
Book
Paperback/Softback
432 pages
978-0-7981-7739-9 (ISBN)
Description
Sondag. Oukersaand. Na 'n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos word sakeman Lafras van Zyl vir dood agtergelaat. Die res van die Van Zyl-gesin verdwyn spoorloos. Kaptein AJ Williams van die Brooklyn-speurtak moet inspring om te help. Alex Derksen en Ranna Abramson is op die spoor van Martina Buitendag, wat in Johannesburg vermis geraak het, en die enigste leidraad is 'n tas met R20 000 kontant. Twee misdade. Talle sondes. Meer vrae as antwoorde.
More details
Language
Other
Place of publication
Cape Town
South Africa
Dimensions
Height: 213 mm
Width: 137 mm
Weight
1 gr
ISBN-13
978-0-7981-7739-9 (9780798177399)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification
Person
Irma Venter is 'n joernalis by 'n mediamaatskappy in Johannesburg. Sy het in 2012 die Siemens Africa Profile-toekenning vir haar skryfwerk oor wetenskap en tegnologie ontvang. Sy het die ATKV-woordveertjie vir spanningsverhale ontvang vir haar debuut, Skoenlapper. Dit word opgevolg deur Skrapnel, ?Sondebok, ?Skarlaken?? en Sirkus?.