
Skrapnel
Irma Venter(Author)
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Publisher)
Published on 10. July 2013
Book
Paperback/Softback
352 pages
978-0-7981-6256-2 (ISBN)
Description
'n Opwindende nuwe spanningsverhaal deur die skrywer van Skoenlapper. Journalis Alex Derksen verdwyn terwyl hy 'n storie oor 'n mynsindikaat dek. Sy hacker vriendin, Sarah, spoor Ranna Abrahamson in Indie op en oorreed haar om na Suid-Afrika terug te keer. Sarah hou vol dat sy Alex slegs met Ranna se hulp kan opspoor. Haar motiewe is egter nie heeltemal suiwer nie. Ranna moet die traumatiese aand van haar pa se dood onthou om die buit van 'n lank vergete rooftog kan opspoor en so Alex se lewe te red.
More details
Language
Other
Place of publication
Cape Town
South Africa
Dimensions
Height: 216 mm
Width: 140 mm
Thickness: 22 mm
Weight
521 gr
ISBN-13
978-0-7981-6256-2 (9780798162562)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification
Other editions
Additional editions

Person
Irma Venter is 'n joernalis by 'n mediamaatskappy in Johannesburg, waar sy in handel en nywerheid spesialiseer. Sy fokus meestal op die motorbedryf. Sy het al verskeie toekennings gekry, onder andere drie Pica-toekennings as handel- en nywerheidskrywer van die jaar. Reis is haar passie, en sy het al ongeveer 30 lande besoek. Sy werk hard daaraan om die syfer so vinnig as moontlik te laat styg. Mongolie, San Francisco en Mali is nog op haar lys om te verken. Gelukkig laat haar werk haar toe om gereeld te reis. Sy hou van nuwe plekke, lughawens, woestyne, labradors, produkte wat in Suid-Afrika gemaak word, mense wat nog die moeite doen om kos te maak, lente en herfs, goeie whiskey, goeie koffie en goeie sjokolade, en nie noodwending in daardie volgorde nie. Irma Venter is a journalist at a media company in Johannesburg. She has received several accolades for her work, including three Pica awards for trade and industry writer of the year. She loves new places, airports, deserts, Labradors, South African products, people who still take time to make food, spring and autumn, good whiskey, good coffee and good chocolate, not necessarily in that order.