
Draers van Die Lig
200 Oordenkings vir Vandag
Lux Verbi (Publisher)
Published on 22. July 2022
Book
Paperback/Softback
208 pages
978-0-7963-2270-8 (ISBN)
Description
Draers van die Lig is 200 oordenkings vir mense vandag, geskryf deur goeie vriende Stephan Joubert en Johan Smith. Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse kwessies soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade en hoe om steeds draers van die Lig in die wereld vandag te wees.
More details
Language
Other
Place of publication
Wellington
South Africa
Dimensions
Height: 234 mm
Width: 152 mm
Thickness: 15 mm
Weight
500 gr
ISBN-13
978-0-7963-2270-8 (9780796322708)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification
Persons
Dr Johan Smith werk al meer as 30 jaar met jongmense, ouers en gesinne, en was al die outeur of mede-outeur van meer as 30 boeke. Johan tree landswyd op in kerke en skole en bied graag motiverings-, inspirasie- en bemagtigingspraatjies aan. Johan is getroud met Helena en hulle het drie kinders en vier kleinkinders. Hy bly in Wingatepark, Pretoria.,Stephan Joubert is 'n teoloog, bekroonde skrywer, prediker en 'n gesinsman. Hy is hoof van eKerk en 'n buitengewone professor by verskeie universtiteite. Hy skryf rubrieke in Beeld en JUIG! Die Boodskap, saam met Jan van der Watt, is een van die mylpale in sy lewe. Stephan het al meer as 55 titels uitgegee en meer as 200 000 boeke verkoop.