
Ben gaan skool toe
Zuleka Smit(Author)
LUCA (Publisher)
Published on 1. February 2022
Book
Paperback/Softback
32 pages
978-1-77635-121-3 (ISBN)
Unfortunately, price unknown
Available (delivery time upon request)
Not available
Description
Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak... Zuleka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.
More details
Series
Language
Other
Place of publication
South Africa
Publishing group
LAPA Publishers
Target group
Children/juvenile
Interest Age: From 5 years
Dimensions
Height: 280 mm
Width: 210 mm
Weight
1000 gr
ISBN-13
978-1-77635-121-3 (9781776351213)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification
Other editions
Additional editions

Persons
Zuleka is n onderwyseres met baie jare se ondervinding met kinders. Haar Facebook-blog, Uit die pen van 'n mamma en n juffrou, het meer as 28 000 volgelinge.
Johann Strauss woon in Pretoria en is een van die veelsydigste en mees bekroonde kinderboekillustreerders in Suid-Afrika. Hy het die ATKV-Kinderboektoekenning ontvang vir Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla en vir Reenboogfeetjie se spesiale dag.
Johann Strauss woon in Pretoria en is een van die veelsydigste en mees bekroonde kinderboekillustreerders in Suid-Afrika. Hy het die ATKV-Kinderboektoekenning ontvang vir Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla en vir Reenboogfeetjie se spesiale dag.