
Ben en die groot wedstryd
Zuleka Smit(Author)
LUCA (Publisher)
Published on 1. March 2025
Book
Paperback/Softback
32 pages
978-1-77988-034-5 (ISBN)
Unfortunately, price unknown
Available (delivery time upon request)
Not available
Description
Ben gaan in sy heel eerste rugbywedstryd speel. Sy maag gee sommer so 'n wilde draai as hy net aan die wedstryd dink. In die wedstryd druk Ben 'n uitstekende drie ... maar onder die verkeerde pale! Sy hartjie voel baie skaam oor hierdie fout, maar Pappa lees vir hom in die Kinderbybel dat hy nie skaam hoef te wees vir foute nie. Ben en die groot wedstryd is 'n lieflike storie wat kinders leer dat dit almal soms foute maak en dat dit jou nie moet onderkry nie, maar dat jy eerder uit foute kan leer en altyd weer probeer.
More details
Series
Language
Other
Place of publication
South Africa
Publishing group
LAPA Publishers
Target group
Children/juvenile
Interest Age: From 5 to 7 years
Dimensions
Height: 280 mm
Width: 210 mm
Thickness: 3 mm
Weight
100 gr
ISBN-13
978-1-77988-034-5 (9781779880345)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification
Other editions
Additional editions

Persons
Zuleka Smit is 'n lief-vir-die-lewe onderwyseres en motiveringspreker met 'n passie vir jongmense en skryf. Sy is gebore in Kroonstad, maar 'n geswore Bolander wat na skool haar B.Ed onderwysgraad cum laude aan die Kaapse Technikon Wellington Kampus behaal. Sy begin haar loopbaan in die Paarl waar sy reeds die afgelope 15 haar lewe daaraan wy om klein mensies voor te berei vir die lewe en 'n stewig fondasie te le in hul lewens. Sy is tans voltyds koshuismoeder by 'n hoerskool waar sy haar passie vir die opvoeding en leiding van jongmense verder uitleef. Zuleka is by uitstek 'n familiemens en is getroud met Johan. Hulle het 2 pragtige kinders, Karli en Heini.Johann Strauss is an expert when it comes to illustrations for children's books. This talented illustrator illustrated all the books in the Ben-series.