
Bokspronge
Goue Oomblikke in Springbokrugby
Stephen Nell(Author)
Tafelberg Publishers Ltd
Published on 2. April 2014
Book
Paperback/Softback
224 pages
978-0-624-05744-4 (ISBN)
Description
Almal onthou die Springbokke se groot wedstryde, die driee en die glorie. Maar min mense weet wat werklik vooraf in spanpraatjies gese is, watter musiek op die spanbus gespeel is en wat na die tyd in die kleedkamers afgespeel het. In Bokspronge Goue oomblikke in Springbokrugby vertel sportskrywer Stephen Nell nie net die verhaal van Suid-Afrikaanse rugby se beste dae op die veld nie, maar lig hy ook die sluier op gebeure agter die skerms. Hy gaan soek die stories by afrigters, spelers en beamptes, en gee lesers so 'n ryke en diepe blik in Springbokrugby. Aan die woord is, onder andere: Bryan Habana, Nick Mallett, Jake White, John Smit, Brendan Venter, Chester Williams, Gary Gold en wyle Louis Luyt. Nell bring naas die interessante stories ook n nostalgiese glimlag oor die Springbokke se oorwinnings en gloriemomente sedert Suid-Afrikaanse rugby se terugkeer uit isolasie in 1992.
More details
Language
Other
Place of publication
Capetown
South Africa
Dimensions
Height: 222 mm
Width: 152 mm
Weight
355 gr
ISBN-13
978-0-624-05744-4 (9780624057444)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification
Person
Stephen Nell is n sportjoernalis by Sport24. Hy skryf dus nasionaal, in al die Afrikaanse koerante en internetmedia. Hy dek Suid-Afrikaanse rugby, onder meer die Stormers en die Springbokke, al jare en jare en ken die spel en die spelers intiem. As vertroueling van baie van die spelers word hy dikwels insae gegun in dit wat buite die openbare oog plaasvind. Nell skryf uit die binnekringe, met groot passie en met die insig van n iemand wat oor dekades lank sy kennis van rugby verfyn het tot n kuns.