
Susters Van Eva
Dalene Matthee(Author)
Tafelberg Publishers Ltd
Published on 3. April 2014
Book
Paperback/Softback
266 pages
978-0-624-04132-0 (ISBN)
Description
Wat het Jessie de Waardt besiel om haar babadogtertjie in 'n kuil te verdrink nadat sy haar eers drooggemaak en gevoed het? En wie was die pa van die kind wat elf maande ne haar man, Ses, se dood gebore is? Hierdie vrae spook by die vroue op die Roeveldse plase in Grootberg-se-Kloof terwyl Jessie by 'n bobbejaantrop skuil om speurders te ontwyk. Haar verdwyning kwel ook die mans, want Jessie se aardse vroulikheid het elkeen van hulle kwesbaar gemaak. Deur die oe van vier vroue ontvou die verhaal van Jessie en Ses se saamwoon in liefde en haat, en van die geheime en hunkeringe in die vrouelewens waarmee hare verweef geraak het.
More details
Language
Other
Place of publication
Capetown
South Africa
Dimensions
Height: 213 mm
Width: 137 mm
Weight
315 gr
ISBN-13
978-0-624-04132-0 (9780624041320)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification