Mixtape van die liefde
Antjie Krog(Editor)
LAPA Publishers
Published on 13. May 2022
Book
Paperback/Softback
128 pages
978-1-77635-359-0 (ISBN)
Unfortunately, price unknown
Available (delivery time upon request)
Not available
Description
Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde:Verliefdheid ('n rimpelvel hardloop),Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal),Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?),Liefde en pyn (ek volg net my hartseer),Liefde en woede (ek haat en ek het lief) enLiefde wat verder reik (o's celebrate).Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel:Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louwtot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, NathanTrantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julies en Ryan Pedro. Ronelda S. Kamferlewer die grootste bydrae met ses gedigte.Vertalings stel lesers nie net bekend aan plaaslike talent in isiZulu-,Setswana-, Xam- en San nie, maar bied ook 'n blik op wereldliteratuur metgedigte van die Fransman Michel Houellebecq, die Kubaan Nicolas Guillen enLucebert (wie se gedig in Nederlands verskyn).
More details
Language
Other
Place of publication
Pretoria
South Africa
Target group
Children/juvenile
Interest Age: From 13 to 15 years
Dimensions
Height: 212 mm
Width: 137 mm
Weight
200 gr
ISBN-13
978-1-77635-359-0 (9781776353590)
Copyright in bibliographic data and cover images is held by Nielsen Book Services Limited or by the publishers or by their respective licensors: all rights reserved.
Schweitzer Classification
Other editions
Additional editions

Antjie Krog
Mixtape van die liefde
E-Book
05/2022
1st Edition
LAPA Publishers
€9.49
Available for download
Persons
Antjie Krog is 'n Suid-Afrikaanse digter, filosoof, akademikus en skrywer. In 2004 sluit sy aan by die fakulteit Lettere en Wysbegeerte van die Universiteit van Wes-Kaapland.
Megan Bird is 'n bekroonde Suid-Afrikaanse illustreerder, gebaseer in Pretoria. In 2011 het sy met 'n BA-graad aan The Open window skool vir visuele kommunikasie-ontwerp gegradueer. Met 10 jaar ondervinding agter die rug, is sy absoluut passievol oor haar werk, sy sit haar hart en siel in elke optrede. Megan Spesialiseer in illustrasie geinspireer deur die natuurlike wereld en in handgeletterde tipografie-ontwerp. In haar vrye tyd is sy 'n maker van dinge, 'n grootmaak van kinders en 'n groot high five-gewer.